Ek werk nog aan die reeks, dit is moeilik om ’n vaste reeks op die webblad te sit. Al wat ek wel kan se is dat ons alles en nog wat doen. Wel hier is van die standaard goed en werk wat ons doen. As dit nie hier verskyn nie is dit nie te se ons kan die nie doen nie. Kontak ons gerus vir meer inligting oor jou projek of vrae wat jy het.

Ons het ‘n wye reeks van hekke al gebou. Die mees gewilde tipe is skuifhekke. Daar is tog ‘n paar kliënte wat swaai hekke verkies.

Oprit hekke

Daar is ook al baie items gebou wat in die kombuis gebruik kan word. Pot hangers, spesery rakke, groente rakke, en afkoel rakke.

Kombuis items

Ons doen ook afdakke na die kliënt se spesifikasies.

 

Afdakke

Die tuin is een van die plekke waar ons al baie uiteenlopende projekte gebou het. Die mees algemene is tuin banke, hekke, heinings, gazebo, potplant staanders, plant hangers en ornamente.  

Tuin hekkies en tuin goed

Ons bou verskillende items wat in die badkamer gebruik kan word—wasgoed mandjie, handdoek relings, toilet rol hake, wasbak kassies,  spieëls en wasbak eenhede.

Badkamer items

Ons restoureer ou hout meubels, maak stoele en tafels, eetkamer tafels, voetstoeltjies, kinder speelgoed, baba wiegies, kers blakers, koffietafels en spieëlkaste. Dit kan met hout of staal vervaardig word.

Meubels en huishoudelik

Produkte reeks

Laat ons jou drome ontwerp en bou

 

 

Yster en Hout