Ons storie

Tel:  082 457 1445

Faks:  086 675 9679

E-mail:  ystetco@ysterenhout.co.za

 

Hier in die hartjie van die bosveld waar daar nog volop wilde diere is, die son warm skyn en die mens jou nog op straat groet, dit is waar ons is, Lephalale (voorheen Ellisras).

 

Ons help graag om ons kliënte se drome te ontwerp en te bou. Met elke produk word daar gepoog om te voldoen aan die kliënt se spesifieke verwagtinge.    

 

Wat begin het as iets vir myself doen, het gegroei na ’n voltydse werk na aanleiding van mense wat begin belangstel het in my produkte. Ek het die behoefte raakgesien van mense wat na unieke, tuisgemaakte produkte soek. Baie van my produkte word in winkels verkoop, maar voldoen nie altyd aan die spesifieke behoefte van elke individu nie, daarom ontwerp ons of verander standaard items na elke individu se spesifieke behoefte.   

 

 

 

Kontak ons so:

Laat ons jou drome ontwerp en bou

 

 

Yster en Hout