|
Die web adres is eie aan Lephalale en sy mense. Dit verskaf inligting oor die dorp en sy mense, winkels en diens verskaffers. ‘n baie goeie plek om meer oor ons dorp uit te vind en te sien wat hier aangaan.
|
|
Kortpaaie |
|
Ek verskaf hier die kortpad na verskeie web adresse wat ek raakloop. Daar is so baie wat ek dink goed is. Ek sal graag ander op die web blad sit, so e-pos my en vra uit oor ‘n onderwerp, diens of diensverskaffer en ek sal met graagte my inligting deel. Ons jeug se opvoeding le my na aan die hart, dus sal ek ook inligting plaas wat deur die kinders of kleinkinders gebruik kan word.
Jy kan ook van jou web adresse vir my e-pos, as dit goed en bruikbaar is plaas ek dit met graagte.
Geniet die kortpaaie.
|
|
Hierdie webblad is ‘n baie goeie naslaan plek vir kinders wat op skool is. Dit het allerhande inligting wat gebruik kan word vir take of net na alles te gaan kyk wat daar is. |
|
Veiligheid is baie belangrik , ons volg die NOSA veiligheids reëls. |
|
Kontak ons so: |


|
In alles vandag, is ons gesondheid ook baie belangrik. Ek gebruik Herbalife produkte en moet se ek voel goed. Daar is baie verskillende produkte—Multivitamiene, proteďen poeier, gesondheid skommel, ens. Gebruik vir gewigsverlies, konsentrasie probleme, spysvertering probleme en aanvullings soos anti-oksidante, kruie en vesel en omega 3 en 6 vetsure.
Kontak Corné vir meer inligting |
|
Laat ons jou drome ontwerp en bou
|
|
Yster en Hout |
|
Praat goedkoper op jou telefoon en maak ekstra geld
Kliek op hierdie skakel om meer uit te vind:
|