|
Ons verskaf ‘n wye reeks dienste aan ons kliënte. Ons lewer ‘n alles omvattende diens, as ons kliënt iets gedoen wil he wat ons nie as ’n standaard diens lewer nie, dan kry ek iemand wat dit kan doen. |
|
Dienste |
|
Ons is toegerus on die meeste staal en hout produkte te vervaardig op ons perseel. |
|
Vervaardiging |
|
Daar is ook ‘n paar konstruksie projekte wat ons deel van is. Ons is tans besig om ‘n huis te bou met Hydraform stene. ‘n Opwindende nuwe steen en manier om te bou wat kostes bespaar maar ook die tyd wat dit neem om te bou verkort. |
|
Konstruksie |
|
Alles wat ons ontwerp en bou word deur onsself professioneel geïnstalleer. Die nuutste sal geplaas word.
|
|
Ontwerp en installasie |
|
Ek sal ook later projekte plaas wat self gebou kan word. Email my met voorstelle wat julle sal wil bou. |
|
Doen dit self diens |



|
Laat ons jou drome ontwerp en bou
|
|
Yster en Hout |



|
Sukkel jy met swak of geen selfoon opvangs? · Verskeie opsies beskikbaar om jou selfoon opvangs te verbeter of toegang tot die internet te verkry. · Veral geskik vir plase en afgeleë plekke. · Die eenheid kan vanaf ‘n battery werk in geval van kragonderbrekings. · Ondersteun alle selfoon netwerke. · Onafhanklike binne antenna met geen drade om aan selfoon te koppel nie. |