

|
Tuisblad |
|
Staalwerk Ons is anders, ons doen dinge op die ou manier, hand gemaak. Stoele, Tafels, relings, heinings, veiligheidshekke, motorhekke, diefwering, kersblakers, ornamente, en nog baie meer.
Houtwerk Vervaardiging van kombuiskaste, boekrakke, wyn rakke, lessenaars, stoele, eetkamertafels, dekstoele, traprelings, rame, kosyne, tuinbankies, klimrame, houtspeelgoed, babawiegies, vertoonrakke, en nog baie meer.
In die moderne tyd waarin ons leef het die kuns van fyn houtsneewerk en skrynwerk baie verminder. Daar is min van die ou garde skrynwerkers oor wat nog weet hoe om met ’n handskaaf ’n deur te pas of wat ’n slot se gat uitkap met ’n beitel en blokhamer. Ons doen dit nog so. Ons het die kundigheid om vergange tyd se meubels te restoureer na bykans die oorspronklike toestand. As jy ’n stoel of tafel het wat ’n maat kort om weer ’n volledige stel te kan maak, kan ons dit vir jou doen.
|
|
Posbus 7351 Onverwacht Lephalale 0557 |
|
Kontak ons so: |

|
Laat ons jou drome ontwerp en bou
|
|
Yster & Hout |